WINKEL
Links bo : Troeteldierkos van ‘ n verskeidenheid verskaffers kan hier gekry word . Al die vernaamste handelsmerke word in die winkel verteenwoordig . Bo rogs : In die Pet Zone is daar verskeie items vir viervoet-vriende – van leibande tot speelgoed en versorgingsprodukte .
sê Steyn van Niekerk , die landboubemarker .
Agrimark Tulbagh is ook betrokke by die plaaslike landbou- vereniging en verskeie jaarlikse gebeurtenisse wat die omgewing bemark , soos die Tulbagh-skou , ‘ n groot
vertoonvenster vir die perdetelers van die omgewing , en die gewilde Tulbagh Christmas in Winter-projek wat toerisme bevorder .
“ Klante waardeer die verskeidenheid produkte in ons kleinhandelafdeling en ons is deurgaans
51 MARKtoe ! November 2023