MARKtoe! NOVEMBER 2023 Uitgawe 110 | Page 42

LANDBOU

hul inkopielys is nie en amper as ‘ n luuksheid beskou word ,” maan hy . “ Ons pakvrugte bestaan uit sowat 40 % appels , 50 % pere en ongeveer 15 % steenvrugte . Alles word onder een handelsmerk verpak en bemark en wêreldwyd uitgevoer – hoofsaaklik na die VSA , Europa en die Midde- en Verre-Ooste . Ons gaan maar waar die beste pryse is – dit is ons brood en botter . Verskeping bly maar ‘ n uitdaging , alhoewel dit die laaste jaar of wat verbeter het . Die verskepingstyd was aanvanklik ongeveer 23 dae , toe het dit geval na meer as 50 dae en dis nou ongeveer 40 dae . Dit belemmer ons kontrakte en ooreenkomste met supermarkte wat wil weet wanneer die vrugte by hulle sal aankom sodat hulle hul

Die pakstoor met twee lyne en agt bane is reg om die vrugte van die 2023-oesseisoen te ontvang . In die piekseisoen werk hier meer as 300 mense .

Pale vir Wingerd-bou , Net-strukture , Heinings , Telekommunikasie en Transmissie .

H4 en H5 behandeling in Kreosoot en Koperkroomarseen ( CCA ). Noord-Kaap , Wes-Kaap , Limpopo , KZN , Mpumalanga , Oos-Kaap , Vrystaat , Namibië en ander Afrika lande .
Vuka Timbers ® pale is beskikbaar by Kaap Agri en Agrimark takke landswyd .
Dring aan op Vuka Kwaliteit Navrae : 017 821 0832
00 MARKtoe ! November 2023
Vervaardigers en verskaffers van kwaliteit Kreosoot en Koperkroomarseen ( CCA ) behandelde Bloekom pale .