LANDBOU
ons kan dit dan nog minder bemark . Die kostes is net te hoog om kanse te waag . Die vermoë om vrugte te kan stoor , het ook ‘ n invloed op die markprys en noukeurige onderhandelinge is noodsaaklik om te verseker dat die regte vrugte op die regte tyd by die verskillende markte uitkom ,“ sê hy .
Cobus glo egter dat die vooruitsig vir hierdie seisoen rooskleurig is , alhoewel COVID steeds ‘ n invloed op verbruikerspatrone het weens ‘ n gebrek aan besteebare inkomste .
“ As dit nie was vir die gunstige wisselkoers nie , het ons maar swaar gekry . Ons is in een van die moeilikste tye in ‘ n lang tyd . Die oorhoofse ekonomie is stram en gewone verbruikers kry swaar , soveel so dat vrugte nie eintlik op
Duisende kratte word jaarliks gebruik om vrugte van die produsente se plase na die pak- en verkoelingaanleg te vervoer .
“ Van toeka tot tiktok ... Dixon , die boerdery battery ”
www . dixonbatteries . co . za
Beskikbaar by jou naaste