MARKtoe! NOVEMBER 2023 Uitgawe 110 | Page 40

LANDBOU

gespaar het vandat sonkrag in werking gestel is . Hulle sou sowat 25 000 bome met daardie besparing kon plant .

“ Die afgelope paar jaar het baie in die pakstoorbedryf verander . Aanvanklik het niemand BA- en RA-kamers gehad nie , maar dit is nou anders . Die groot uitdaging in die bedryf daarvan is doeltreffende kommunikasie tussen al die rolspelers – van die produsente tot die klein- en groothandelaars . Ons kan nie iets berg wat nie aan die regte standaarde voldoen nie , en

Links : Derduisende kratte vrugte kan in die koelkamers geberg word – in die BA-kamers tot so lank as 10 maande , maar vrugte word gewoonlik so gou as moontlik na die markte versend . Regs : Die beheerkamer kyk uit op die ontvangsgedeelte van die pakstoor en alle bedrywighede word hieruit rekenaarmatige beheer .