LANDBOU
Links : Van die BA- en RAkamers by die koelstoor . Regs : Cobus wys op sy foon die toepassing waarmee die bedryf van die koelkamers beheer kan word , selfs al is hy nie op die terrein nie .
ryper is en nie lank in die stoor sal oorleef nie . Sommige vrugte kan later verpak word as die mark reg is . In wese kan slegs die middelste deel van die oes gestoor word .“
Cobus is die bedryfsbestuurder van die pakstoor en hy beheer die hele stelsel vanuit ‘ n beheerkamer wat oor die store uitkyk . Hy het ook
‘ n toepassing op sy foon wat hom in staat stel om alles te sien wat op die perseel aangaan , selfs as hy nie daar is nie . Hy het in 2004 hier begin werk .
Hulle spaar ook op hul koolstofvoetspoor . Cobus wys ons ‘ n berekening wat aandui dat hulle al 838 000 koolstof-afvaluitlatings