MARKtoe! NOVEMBER 2023 Uitgawe 110 | Page 36

THE PERFECT WINGMAN
LANDBOU

bergingskamers huisves – alles onderdak en keurig netjies georganiseer .

“ Verskoon maar hoe dit nou lyk ,“ sê Petri , “ maar ons is besig om reg te maak vir die seisoen en as die vrugte begin aankom kan ons nie onnodig sukkel met instandhouding nie . Dan moet alles reg werk .“

In die hoogseisoen pak Frupak ongeveer 2 500 kratte per dag , dit wil sê ongeveer 65 000 per jaar , met omtrent 320 mense wat dan daar werk . Frupak word deur 12 verskillende produsente van vrugte voorsien . Die vrugte word by die aanleg geklassifiseer , verpak , verkoel en dan plaaslik , nasionaal en internasionaal na verskillende markte versend .

Philip is in beheer van die

Francois du Toit , wat omsien na die elektriese installasies by Frupak se aanleg , voor die reusebatterye waarin sonkrag gestoor word .
THE PERFECT WINGMAN
PROUD DISTRIBUTOR OF

www . gedore . co . za