Vleiswerk kom teen’ n hoë koste. Vet, derms, speserye en asyn is duur. Natuurlik sit verwerkers mos hul“ pond vleis” by.
Kyk gerus vandeesmaand na al die spesiale aanbiedinge by jou naaste Agrimarkwinkel. Daar is’ n groot verskeidenheid speserye en asyn vir vleisverwerking op promosie.
Nie almal hou daarvan om met vleis te werk nie en dikwels ken mense nie die verskillende snitte van’ n karkas nie.“ Ek wil amper sê mens moet só groot word. Dit is vir baie mense eerder’ n frustrasie en omdat die lewe so gejaagd geraak het, verkies meeste jagters om eerder hul vleis by betroubare slaghuise
“ Ek glo die passie wat’ n mens het vir jag en die verwerking van goeie vleis, proe jy op die ou end in die produk.”
of privaat verwerkers in te gee. Hulle kry dan hul pakkies verwerkte, verpakte vleis en dit is vir hulle genoeg. Vir my is dit’ n proses en is dit alles deel van die ervaring – van die veld af tot in die vrieskas.”
Dewald, wat onder sy vriende as’ n baie” getroue” jagter bekendstaan, is ook bekend vir die heerlike biltong en veral droëwors wat hy maak.