gewing koop graag hul houtpale, draad en gereedskap by Agrimark Garies om toe te sien dat hul kampe goed omhein is om ongediertes uit te hou. Buite by die stoor
help twee werknemers om sakke veevoer en lek, kos vir viervoetkinders of sement en boumateriaal te laai.
Aangesien die brandstofrybaan en Expressmark 24 / 7 oop is, is dit die eerste keuse vir laatslapers of vroeg-uit-die-vere besoekers wat iets op die nippertjie
“ Dirkie sal sommer die plaaslike veearts bel as ek’ n probleem met my skaap het. En as ek weer hoor, kan ek maar inkom, want dan het hy dit wat die veearts voorgeskryf het, sommer klaar bestel!“
nodig het, of reg is vir’ n heerlike, stomende beker cappuccino van die outomatiese koffiemasjien wat die koffie-
11. Veeboer Hans Jacobus Ohlsen van Kheis sê as jy nie kry wat jy soek nie, maak Agrimark Garies ʼn plan – dis waarom hy hier inkopies doen. 12. Veemedisyne word in die yskas gestoor en is noodsaaklik vir elke produsent wat sy kudde gesond en sterk wil hou.