MARKtoe! Junie 2025 - Uitgawe 127 | Page 71

WINKEL bone vars maal met die druk van’ n knoppie.“ Soggens hier teen 07:00 staan die mense tou vir’ n koppie boeretroos!” vertel Dirkie.

WINKEL bone vars maal met die druk van’ n knoppie.“ Soggens hier teen 07:00 staan die mense tou vir’ n koppie boeretroos!” vertel Dirkie.

“ Gedurende blommekyktyd is die dorp mos vol toeriste. Dan kom koop almal’ n koffie en staan hier buite en gesels. Dis lekker hier by ons, en ons probeer elke geleentheid’ n lekker koopervaring vir ons klante maak.”

Hugo Schreuder,’ n skaapen beesboer van Garies, sê juis die volgende oor Dirkie en die Agrimark-winkel in sy dorp:“ Ek koop by Agrimark meestal my mielies, lusern, veemedisyne en goed wat ek nodig het vir instandhouding op die plaas. Olie en die hanse se melk. Ek het’ n baie goeie verhouding met die mense by Agrimark. Dirkie behandel al sy klante só goed en doen baie moeite vir my. Dit is lekker om met hom besigheid te doen!”

Wanneer dit lekker gereën het in dié deel van die Noord-Kaap, wat maar

13. Jacobus Wildskut hou’ n bak vol klampe vas, een van die vele handige items wat klante by Agrimark Garies kan kry.

13.

MARKtoe! Junie 2025 71