Die produsente van die distrik, wat met skaap, bees en bokke boer, besoek graag die winkel vir al hul veebenodigdhede, voere en lekke, koop om water op te berg vir tye juis soos nou, met die goeie reën wat dele van Namakwaland gehad het. Gashervullings word
WINKEL
“ Ja, mens leer ken jou klante oor die jare. Jy weet hoe elkeen gedraad is en waarna hulle soek. Dit is my opstaan en gaan slaap elke dag.”
asook medisyne. Meeste produsente plant ook hawer en lusern vir ekstra voer. Watertenks is ook hier te sommer hier by die winkel gedoen en klante hoef nie ver te ry daarvoor nie.
Produsente in die om-
10. In dié kleiner winkel is die gehalte handgereedskap steeds van die beste.