LANDBOU gegee. En ek sal nooit weer na daardie teler toe gaan nie.”
LANDBOU gegee. En ek sal nooit weer na daardie teler toe gaan nie.”
Vervolgens word net die hoogste gehalte nagejaag. Voorbeelde: geen diere, ram of ooi, word bemark alvorens hulle nie vir vrugbaarheid getoets is en geen siektes onderlede het nie.
“ Dit is van uiterste belang om daardie geld te betaal om seker te maak daardie diere is skoon en van die hoogste gehalte.”
Die ooie kry slegs twee jaar kans om hul bestaansreg te verseker.
“ Binne twee jaar moet sy’ n tweeling die lig laat sien. Dit maak nie saak hoe mooi en oulik sy is of hoeveel skoue sy gewen het nie, as sy teen die tweede jaar nog nie’ n tweeling gelewer het nie, dan laai ek haar weg slagpale toe. Jy kan nie bekostig om blote passasiers op jou grond te laat loop nie. Dit kom maar
8. Kombinasies van ramme en ooie wat uitstekende lammers voorsien, word weer bymekaar gesit. Indien sekere kombinasies nie na wense produseer nie, gaan die ramme na ander ooie.