9. Tiaan se staatmaker-werkers: Jan Berg( links) en Joos de Wee.
net weer neer op wat ek vroeër gesê het, hierdie is’ n besigheid en al die komponente moet na wense perform.”
Aan die begin van sy stoetery sit Tiaan met ooie wat nie lam nie. Hy erken ruiterlik dit was sy eie skuld, aangesien hy geteel het vir hoër vleismassa. Daardeur was die vroulikheid afgeskeep. Skoolgeld is betaal en sy teelprogram is verbeter.
Gedurende lamtyd staan hy elke twee uur op om sy lammers na te gaan en te help