LANDBOU vorm en diepte. En die ram moet soveel as moontlik vleis aan hom hê. Hoe meer vleis hy aan hom het, hoe meer vleis gaan die koper se lammers aan hulle hê. Natuurlik ook die ram se vrugbaarheid.”

In die geval van ooie word daar gekyk na vroulikheid.
“ Ek sê altyd die ooi is jou fabriek, en sy is die belangrikste teelkomponent. Sy bepaal hoe jou lammers vorentoe gaan lyk.”
Soos met die teel van perde kan jy met’ n swak hings en’ n goeie merrie teel en steeds’ n goeie vul bekom. Andersom werk nie.’ n Swak merrie en’ n goeie hings gee vir jou’ n swak vul.
“ Dieselfde geld vir alle vorms van teel. Al gebruik jy gemiddelde ramme en ooie, gaan jy steeds beter vaar as met’ n goeie ram en’ n swak ooi. Dit gaan alles oor genetika. Ek maak altyd die vergelyking: as my pa kort en dik is, is die kanse baie goed dat ek
6. Die skape se oormerke word met die Datamax-app geskandeer wat’ n slim manier is om diere dop te hou en data vinnig op te teken.