LANDBOU tot met die aflewering by die slagpale. Die handelaar neem dan die onkoste oor. En hoe weet kopers in die supermark watter graad die bykans onbetaalbare lendetjop is wat hulle oor die toonbank aanvaar?

Coenrad verduidelik hoekom Sandkopdrif’ n suksesvolle familie-boerdery is: hulle het geen, maar geen, skuld nie.
“ As ons’ n nuwe trekker of bakkie of wat ook al wil koop en ons kan dit nie met kontant betaal nie, koop ons dit nie.”
Van geld en die maak daarvan gepraat, Coenrad reken die vinnigste manier om geld in boerdery te maak is die verbouing van koring.
“ Drie maande skakel jy die oes om in geld. Maar die risiko is geweldig hoog met duur insetkoste en implemente.”
En volgens hom is gradering ook’ n euwel en net nog’ n manier van geld ten koste van die produsent te maak.
“ Koring het verskeie grade en met elke gradering word die boer met aftrekkings belas. Maar, en dit is’ n groot
7.
7. Die verbouing van voer is van uiterste belang om produsente deur die maer tye te help. Dit is ook belangrik dat hulle so min as moontlik voer hoef aan te koop.