LANDBOU vrou ditto. 3. Niemand kan jou dwing om te boer nie. Jy moet self besluit jy wil boer. 4. Jy moet jou finansies goed kan bestuur. Onthou, nadat jy jou lammergeld ontvang het, kan dit maande duur voordat jy weer moet ploeg. En die diesel vir daardie trekker koop jy nie op skuld nie. Jy moet betaal alvorens daar afgelaai word.

Jasper, op sy beurt, het sy tegniese matriek voltooi. En wat nou?
Jasper:“ Iemand het vir my gesê jy moet eers doen waarvan jy nie hou nie en daarna dit waarvan jy hou. Ek antwoord toe dat dit wat ek hier op skool moet doen is presies waarvan ek nie hou nie. Daarna het ek kom doen waarvan ek hou hier op die plaas saam met my pa vanaf 2011.”
Jasper beaam Coenrad se woorde met betrekking tot sy komende huwelik.
“ Sy het ook op ʼn plaas grootgeword en sy weet ek kan haar nie op my eie gelukkig hou nie. Sy moet reeds gelukkig wees. Dit is hoe dit