LANDBOU kwale self te diagnoseer of die veearts betrek. Die meer ervare boere word ook vir raad genader.
LANDBOU kwale self te diagnoseer of die veearts betrek. Die meer ervare boere word ook vir raad genader.
“ Kyk, jy kom nie sommer hier aan en begin boer nie. Jy moet jou storie ken, en dit is hier waar die ander boere jou bystaan.”
Die beeste bring op hierdie stadium die minste uitdagings. Hulle loop waar daar gras is, en Hugo kyk hulle gereeld deur en behandel waar nodig.
Verdere uitdagings sluit juis dit in wat as’ n seëning beskou kan word. Droogte is een ding, maar soos dit die afgelope vyf jaar gereën het, bring dit ander moles. Een daarvan is die gebrekkige infrastruktuur. Soos voorheen genoem, verspoel die paaie, veral daardie wat teen die Kamiesberg uitklim.
“ Dit is frustrerend as jy nie met gemak by jou grond kan uitkom nie. Hier is vele paaie wat nie gereeld geskraap word nie. Ek maak maar self reg waar ek kan.”
En hier tree Hugo se benydenswaardige nederigheid na vore.
7.’ n Pragtige uitsig oor Hugo se plaas waar lusern en ander dierevoer oral geplant word om sy beeste en skape te onderhou.