MARKtoe! Junie 2025 - Uitgawe 127 | Page 15

LANDBOU

kry, is jou brood aan beide kante gebotter.”

Ontvang jy boonop óók reën op die tusseninplaas, is jou brood, logies genoeg, aan drie kante gebotter.

Sodra dit in die Boesmanland reën, word die vee daarheen vervoer.

Don:“ Ons Boesmanlandgrond lê in die voor- Boesmanland en is dus nie só ver nie. En daardie streek het ook baie voordele. Byvoorbeeld, een van ons plase daar sit op die westelike rand van die plato. Wanneer die

LANDBOU

kouefronte dus uit die weste deurkom, kry ons dadelik’ n klompie millimeter daar. Die voordele hier is egter baie meer as die nadele.”

Deesdae word hul eie vragmotor en treiler ingespan om die vee na die nuwe weiding te vervoer.

Jos:“ Maar jy kan net een trip op’ n dag doen, want dit is omtrent 180 km eenrigting.”

Vragmotors en sleepwaens kan ongeveer 300 stukke skaap vervoer. Indien produsente oor’ n duisend of meer diere beskik, word die

7. Sommige produsente besit’ n derde soort plaas, tusseninplase soos Ezelfontein op die Kamiesberg.

7.

MARKtoe! Junie 2025 15