MARKtoe! Junie 2025 - Uitgawe 127 | Page 10

LANDBOU
LANDBOU

Don:“ Die begraafplaas vertel die geskiedenis van daardie familie, omtrent vanaf die eerste Engelbrechts wat hier in die laat 1700’ s kom boer het. Ek het in 2013 die grond by oom Dries Engelbrecht se weduwee ge-koop— dit was mos deel van die oorspronklike Ezelfontein. Maar dit was blote toeval dat ons hierdie historiese plaas, wat een van die oudste plase in Namakwaland is, kon bekom het. Bowenal is ons bevoorreg om hier goeie water te hê.”

Water, sodat daar geploeg kan word om voer aan te plant— en dit is van kardinale belang. Omtrent alle boere in droër gebiede kan stories vertel van die stryd teen voerskuld: óf oorgeërfde voerskuld, óf skuld wat self aangegaan is, kry hulle hul koppe net-net bo die spreekwoordelike water( die letterlike weergawe is immers te skaars), dan rem die volgende droogte hulle weer onder.

Weiding in Namakwaland werk só: die meeste boere besit twee soorte plase—

2. Baie Namakwalandse skaapboere het twee soorte plase: winterreënvalgebiede op die vlaktes en somerreënvalgebiede in die Boesmanland.

2.

10 MARKtoe! Junie 2025