MARKtoe! JUNIE 2024 - Uitgawe 116 | Page 43

LANDBOU

“ Ek begin soggens met die kommunikasie verbonde aan die uitlaai van die vorige dag wat op pad is na die uitvoerders toe . Dit is belangrik sodat ons presies weet wanneer die vrugte in die Kaap aangekom het en ons nie hoef te skarrel om produkte op te spoor nie . ʼn Baie groot gedeelte van my oggend wy ek aan voorraadbeheer . Ek hou ʼn arendsoog oog op ageing vrugte en halwe palette wat nie te lank moet staan nie . Gedurende die dag kommunikeer ek voortdurend met die uitvoerders aangesien hulle laat weet hoe hulle die vrugte verpak wil hê ,” verduidelik hy .

Die bestuur en beheer van die pakhuis val alles onder Johannes

Die boorpunte wat gebou is om te hou

“ Daardie boer het sy vrugte vir twaalf maande getroetel en nou sit hulle dit in jou hande en jy mag hom nie teleurstel nie . En ek moet toesien dat sy vrugte nie beskadig , of oud , of vrot word nie .”

alhoewel hy ʼn assistent op die pakhuis se vloer het wat hom bystaan .

“ En verder is dit net logistics , logistic , logistics . En om seker te maak die pakhuis is produktief . Dit moet op kapasiteit loop en nie teen ʼn verlies nie .”

Met Johannes in beheer wil dit voorkom asof die pakhuis glad nie uitdagings in die gesig staar nie .

“ Jong , jy het elke dag uitdagings en dit is hoekom ek so verlief is op

Precision Tools
Original Ruwag
Quality Guaranteed
43 MARKtoe ! Junie 2024 tel : 0861RUWAGT , email : sales @ ruwag . co . za , www . ruwag . co . za