LANDBOU
Ná hulle geklassifiseer is , word die avokado ’ s sorgvuldig verpak en is hulle gereed om verskeep te word .
toolmaker , passer-en-draaier en loodgieter .”
Met sy militêre diens agter die blad , gaan werk hy vir vyf jaar in Skotland as ʼn passer-en-draaier . Terug na sy Heimat waar hy uiteindelik verder in Gesondheid en Veiligheid gestudeer het .
“ Maar meer in die compliance van health and safety en ook food safety . Daarna het ek toe vir vyf jaar my eie compliance-besigheid bedryf . Gedurende hierdie tyd vra een van my kliënte of ek nie hulle compliance wil oorneem nie . Ek maak toe so .
En van daar af word ek toe die pakhuisbestuurder hier . Dis die soort werk waarop ek totally in love is ,” sê hy met ‘ n groot glimlag .
Terloops , Johannes is boonop ʼn Springbok-judoka . Dit is iemand wat judo , die Japanese gevegskuns , beoefen . Die woord vertaal letterlik as ‘ die sagmoedige weg ’ – sagmoedig totdat jy baie hard met die grond kennis maak . Nietemin . Halls se deure is oop vir enige produsent wat hul vrugte hier wil laat verpak en hulle hoef nie deur die
00 MARKtoe ! Junie 2024