MARKtoe! JUNIE 2024 - Uitgawe 116 | Page 25

Freddie Steyn - Kuifkop-beleggings
LANDBOU

Freddie Steyn - Kuifkop-beleggings

Volgens die Chinese mitologie is die naam ‘ draakvrug ’ aan die vrug se unieke voorkoms ontleen . Die skerp punte trek na vlamme en die skubbe na dié van ʼn draak .

Volgens die legende is hierdie vrugte vanmelewe deur drake geskep en ná titaniese stryde teen hierdie einste drake wat op die ou end deur sterflinge verslaan is , is die vrugte as ʼn simbool van oorwinning voor die mensekeiser se voete neergelê .

Ondanks hierdie pragtige vrug se bloeddorstige haaksbenaming , word reisigers wat op pad na produsente se plase ry , gewoonlik oorweldig deur die illusie dat hulle hulself in ʼn

Bo : Die ligging van Kuifkop-beleggings se draakvrugteplaas is uiters geskik . Daar ’ s geen ryp nie en dis nie te koud in die winter en te warm in die somer nie . Onder : Freddie Steyn is die hoofman oor ʼn honderd op Kuifkop-beleggings se draakvrugteplaas .
25 MARKtoe ! Junie 2024