MARKtoe! JUNIE 2024 - Uitgawe 116 | Page 23

LANDBOU

metielbromied moet behandel wat hoogs toksies vir mense is en in die meeste lande verban is . In Indië moet ons weer dertig persent uitvoerbelasting betaal .”

Natuurlik , soos dit die denkende produsent betaam , bedryf Khozeni twee pakhuise .

Aan die avokadokant verpak Khozeni hul eie vrugte , asook dié van dertien ander boere , vir beide plaaslike verbruik en uitvoer . Pakinstruksies word van Westfalia en TFFGSA ontvang wat weer op hulle beurt die bemarking hanteer .

Patrick : “ Ons pak dan die bestellings vol en laai uit na die hawes waar die skepe vir ons wag . Ons pakhuis is ook een van drie wat gekies is om die Chinese aan die

Osoon en ander toelaatbare chemikalieë word oor die vrugte gespuit om hulle gedurende die reis na die buiteland te beskerm .

DRAGLINE HOSE

• 10 Year Warranty Premium Dragline

NEW !

• 5 Year Warranty Quality Dragline Blue OR Black
• No Warranty Economy Dragline

CROP SPRAY HOSE

• Strong and Versatile
Reinforced Hosing ( Pty ) Ltd
Manufactures and supplies hose for
• Mining • Industry • Building • Gardens as well as pre-packed garden hose accessories .
For more details regarding these and many other products , please visit our website at : www . watex . co . za
00 MARKtoe ! Junie 2024
8042 . a WATEX 1 / 2PG MARKTOE June ’ 24
Liner Material : Cover Material : Liner :
Application :
PVC NITRILE PVC BLUE White , Nitrile resistant to pesticides , fertilizer . Pesticide orchard spraying , compressed air lines , pneumatic tools , etc . to 4000 Kpa