MARKtoe! JUNIE 2024 - Uitgawe 116 | Page 21

LANDBOU

Soos in die geval van die makadamiaboom , is die grootste uitdaging hier peste .

“ Siende dat die makadamias en avo ’ s hier hand-aan-hand groei , sit jy met die volgende probleem : spuit jy die goggas op die makadamias , hardloop hulle reguit oor na die avo ’ s toe .”

Daarenteen glo Jacques die avokadopeermark is tans baie goed en die toekoms blyk rooskleurig te wees – miskien is goudkleurig nader aan die waarheid , aangesien die avokadopeer ook as groen goud bekend staan .

Dis hierdie groen goud wat die volgende uitdaging is : diefstal .

“ Ek is nog nie lank hier nie , maar waar ek voorheen was , is dit ʼn enorme en baie duur probleem . ʼn Elektroniese weegskaal .

00 MARKtoe ! Junie 2024