MARKtoe! JUNIE 2024 - Uitgawe 116 | Page 15

Dr Reuel J Khoza – Khozeni
LANDBOU

Dr Reuel J Khoza – Khozeni

Ons volg Schagen Nursery se avokadopeerboompies na Khozeni waar hulle uiteindelik volwasse , produserende bome gaan word . Patrick Caetano , algemene bestuurder , en Zander Groenewald en Jacques Louw , wat albei operasionele bestuurders is , vat ons tree vir tree deur hierdie ingewikkelde proses .

Die plaas en besigheid is in 1963 onder die naam Koeltehuis in die lewe geroep wat weer in twee entiteite verdeel is : Koelte Packers , die pakhuis , en Koeltehuis , die vaandel waaronder die avokado ’ s verbou is .

Patrick : “ Hierdie name was vir

Bo : Patrick en Heather Caetano ( die paartjie in die middel ) saam met Jacques Louw ( links ) en Zander Groenewald is die ‘ formidable force ’ wat Khozeni die leer van sukses laat klim . Onder : Nee , avokado ’ s maak nie vet nie . Hulle bevat eerder proteïene en vet wat goed is vir cholesterol .
15 MARKtoe ! Junie 2024