PERSVERKLARING
2 . 3 . 4 .
5 . 6 . 7 .
biltongverwerkers soek en ons beoordeel hulle dan volgens kriteria soos die bou van die dier , hoeveel vleis ons van die been kan afhaal , vetverspreiding , plasing van die vet en die balans tussen vet en vleis ,” verduidelik hy hoe die kompetisie werk .
“ Vanjaar het ons 326 inskrywings gehad en uit hierdie beeste het ons 107 ton lekker vet biltongvleis geslag . Dis meestal topside en silverside wat vir biltong gebruik word
en ons fokus dus daarop ,” vertel Rianes .
Die wenners was AA Stols van die Hensto-boerdery wat die kompetisie vir enkelkarkasse gewen het en HJ Booysen wat die kategorie vir groepkarkasse gewen het . Groot pryse is losgeslaan , insluitend kuiernaweke by die Red Sands Country Lodge , JoJo-watertenke en baie meer . Elke deelnemer het ook ‘ n geskenkpakkie van Agrimark Kuruman ontvang en ‘ n hemp wat
2 . FP en Armand Fouche . 3 . Cules Lamprecht . 4 . Willie en JM Storm . 5 . Rianes de Klerk , Thys Fourie en Danie Strydom van Fourie-vennootskap . 6 . Biltongkoei-enkelkarkas ( reserwe-wenner ): James Groblaar ontvang die toekenning namens Willie de Jager van Vryburg . 7 . Biltongkoei-enkelkarkas ( derde wenner ): Cules Lamprecht van Mecca in die Santoy-distrik .
77 MARKtoe ! Junie 2023