MARKtoe! JUNIE 2023 Uitgawe 105 | Page 78

PERSVERKLARING

spesiaal vir die dag ontwerp en gemaak is .

Die organiseerders het die week gebruik om die beeste te slag en die vleis te verwerk en Saterdag het die produsente die dag meegemaak . Die karkasse en kompetisievleis is eers beoordeel en toe is die prysuitdeling en onthaal gehou . “ Vir sommige

gaste was dit nogal ‘ n lang dag ,” vertel Rianes .

“ Al die verskaffers ( daar was omtrent 40 ) kon hul produkte uitstal . Agrimark se doel met die geleentheid is baie goed weerspieël omdat verhoudings tussen verskaffers en produsente versterk is ,” sê Ronell Marais , junior bestuurder van Agrimark Kuruman .

8 . 9 . 10 . 11 .
12 . 13 . 14 .
8 . Casper du Plessis . 9 . James Groblaar . 10 . Hennie Booysen en Piet Botes . 11 . Van links na regs : Riaan Kruger ( Agrimark Kuruman se bestuurder ), Rianes de Klerk ( bestuurder van Excelsior-abattoir ), Werner Kruger ( Agrimark-streekbestuurder : Handel Noord-Kaap ) en Ronell Marais ( Agrimark Kuruman se junior bestuurder ). 12 . Biltongkoei-groep ( reserwe ): Willie Storm van Elliesrust-distrik in Olifantshoek . 13 . Biltongkoei-groep ( derde wenner ): James Groblaar ontvang die toekenning namens Willie en Tiena de Jager . 14 . Die kompetisie en boeredag was goed deur die gemeenskap ondersteun en party besoekers het van sover as Vryburg af gereis om die dag by te woon .
78 MARKtoe ! Junie 2023