LANDBOU
7 .
7 . Die netjiese buitestoor hou volop voorraad aan – veral ‘ n verskeidenheid veevoer vir die Kalahariboere se gebruik .
8 . ‘ n Groot reeks dieremedisyne word in die winkel aangehou en word aan die talle veeboere in die Kalahari beskikbaar gestel .
9 . ‘ n Uitgebreide klerereeks word aangebied met ‘ n borduurdiens waar name op kledingstukke aangebring kan word .
Die borduuurmasjiene word gereeld ingespan om logo ’ s en maatskappyen plaasname op kledingstukke aan te bring .
Neffens Agrimark Upington is die Expressmark waar Elmarie de Villiers , senior bestuurder , en Mervyn van der Westhuizen , handelsklerk , met ʼ ‘ n span van 15 personeellede seker maak dat klante vriendelike , professionele diens ontvang . Die geriefswinkel is 24 uur per dag oop , en selfs wanneer die Fegorestaurant gesluit is , is daar ‘ n heerlike koffiestasie beskikbaar .
Langs die Expressmark is ‘ n Agrimark Liquor waar Shantelle Engelbrecht in beheer is . Die drankwinkel bied ‘ n groot verskeidenheid wyn , spiritualieë en bier aan .
8 .
9 .
52 MARKtoe ! Junie 2023