LANDBOU
van sy gunsteling tydverdrywe is om een maal per jaar met sy 1984 Toyota Cressida 2.8L aan die “ Bull Run ” op Van Wyksvlei te gaan deelneem . “ Dis bloot ‘ n matriekvakansie vir grootmense ,” beskryf hy hierdie uitspattige geleentheid .
Kassie Janse van Rensburg van ALS is ‘ n groot man met ’ n groot hart – en ‘ n groot besigheid wat sy staanplek in die middel van die groot Kalahari oopgewerk het .
3 .
3 . Kassie se 1984 Toyota Cressida 2.8L waarmee hy aan die “ Bull Run ” op Van Wyksvlei deelneem . Soos hy dit beskryf : “‘ n Matriekvakansie vir grootmense .”
46 MARKtoe ! Junie 2023