MARKtoe! Julie 2026 - Uitgawe 139 | Page 98

GOEDE HOOP SITRUS
GOEDE HOOP SITRUS

5.

5. Waentjies met kratte vol lemoene word uit die boorde na versamelpunte vervoer, waarna dit na die pakstoor gestuur word.

sering, Future Fresh Freight( FFF), die uitbreiding van nuwe aanplantings en die verkryging van personeelaandeelhouding

deur die personeeltrust in Goede Hoop Sitrus.”

André beklemtoon die belangrikheid van die mense wat vir die maatskappy werk en met wie die maatskappy reeds’ n lang pad gestap het.

0 MARKtoe! Julie 2026