MARKtoe! Julie 2026 - Uitgawe 139 | Page 84

2026-JONGBOERWENNERS
2026-JONGBOERWENNERS

huis woon waarin hy gebore is. Oor die jare het Johnny daarin geslaag om’ n plaas van 44 ha tot’ n boerdery van meer as 500 ha te laat groei.

“ He is what you call a tree man. Sy snoeiwerk is op’ n ander vlak. Baie van wat ons vandag doen, kom uit sy stelsel. Hy weet hoe om vrugte aan’ n boom te sit.”

MENSE IS DIE HART VAN DIE BOERDERY

Harde werk en’ n goeie verhouding met sy werkers, wat hy graag eerder sy“ kollegas” noem, is vir hom uiters belangrik.

“ Hy het my gewys wat dit beteken om’ n boerdery te bou.”

“ Dit is soms nodig om ekstra tyd in te sit, soos nou voor die vloede. Ons het daarin geslaag om met ekstra ure oor naweke die vrugte betyds by Kromco, ons verpakkings- en verkoopsvennoot in Grabouw, te lewer. Hul kliënte is ons kliënte en daarom is dit ons doelwit om uitvoervrugte van optimale gehalte aan hulle te verskaf.”

Die sleutel, sê hy, lê in vooruitbeplanning en die vermoë om vinnig aan te pas.

“ Jy kan nie wag vir dinge om te gebeur nie; jy moet gereed wees.”

Agter die boerdery se operasionele sukses lê’ n baie duidelike storie:’ n bestuursfilosofie wat op mense, eenvoud en

UK

BAIE

GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELU

K GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK G

GELUK

GELUK

GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK G

GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK G

LUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK

RICHARD HUTTON-SQUIRE

K GELUK AGRI WES-KAAP GELUK GELUK | SANTAM GELUK JONGBOER GELUK VAN GELUK DIE JAAR GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK G

GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK

GELUK 0 GELUK MARKtoe GELUK! Julie GELUK 2026GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK G