MARKtoe! Julie 2026 - Uitgawe 139 | Seite 43

LANDBOU
LANDBOU

7.

“ Handearbeid is in albei gevalle die antwoord. Die appelkoosprys is tans goed, so as ek’ n goeie opbrengs per hektaar kan realiseer, gee ek nie om vir die meer hande wat nodig is om dit te oes nie.”

Die makadamiaseisoen begin net nadat die wingerde klaar geoes is. Hulle maak teen einde Maart met die druiwe klaar en begin daarna met die neute, wat help om die werkers langer besig te hou.

Voor die oes word die neute getoets om vas te stel of die olie-inhoud reg is. Die toets word gewoonlik in’ n mikrogolfoond gedoen: As die olie reg is, dryf die neute. Daarna

7. Vandat Nicol meer organiese materiaal in sy boorde ingewerk het, het die grondgesondheid dramaties verbeter.

MARKtoe! Julie 2026 43