MARKtoe! Julie 2026 - Uitgawe 139 | Page 35

LANDBOU

Van wingerde na nuwe gewasse

LANDBOU

Hulle het aanvanklik op 80 ha geboer, hoofsaaklik op besproeiingsgrond, waar kultivars soos colombar, shiraz, chenin blanc en muskadel die grootste deel van hul opbrengs uitgemaak het. Vandag verskuif Nicol die fokus van wyndruiwe na appelkose en makadamianeute.

2.

2. Nicol Thiart het onlangs ook met appelkose begin boer.

MARKtoe! Julie 2026 35