MARKtoe! Julie 2026 - Uitgawe 139 | Page 108

GOEDE HOOP SITRUS
GOEDE HOOP SITRUS

12.

12. Een van die reusepakstore van Goede Hoop Sitrus op Citrusdal, waar werk aan honderde werkers verskaf word.

ander produsente wat van hul dienste gebruik maak,” sê Olivier.

“ Goede Hoop Sitrus se mense is altyd gereed om te help. Of dit nou met verpakking, bemarking of tegniese raad is, hulle is altyd bereid om die pad saam met ons te stap. Ook in die jare wanneer dit moeilik gaan, is hulle daar om ons te ondersteun. Almal werk saam en dit is nie bloot’ n groep individue wat

BAIE GELUK, GOEDE HOOP SITRUS, MET JULLE 100STE BESTAANSJAARVIERING EEU VAN PIONIERSKAP
LOGISTIEK VIR PRODUSENTE EN UITVOERDERS
Kontak die HUB: Johan Spamer johan @ futurefresh. co. za | 065 615 1707
0 MARKtoe! Julie 2026