GOEDE HOOP SITRUS
GOEDE HOOP SITRUS
11.
11. Elke karton word geregistreer om die naspeurbaarheid van elke produk en produsent te verseker.
Vanaf die OIS word die vrugte na die“ drench” vervoer, waar dit die eerste geregistreerde chemiese na-oesbehandeling ontvang. Daarna word die vrugte toegelaat om af te droog voordat dit, waar van toepassing, na opkleurkamers verskuif word om die vereiste kleurontwikkeling te bevorder.
Sodra die vrugte op die stelsel beskikbaar is, word dit aan’ n spesifieke pakhuis toegeken. Pakhuisbestuurders gebruik hierdie inligting om voorraadvlakke te monitor en paklopies volgens markvereistes, beskikbare kapasiteit en bemarkingsbehoeftes te skeduleer. Nadat’ n paklopie geskeduleer is, word die betrokke vrugte uit die opkleurkamers na die aangewese
30 Field Street – Worcester Trucks & Trailers Repairs * Service * 24H Roadside Assistance * Brake Shop Office: 023 0040 950 C. O. F * Wheel Alignment * Parts Sales * FAW Truck Sales Workshop: 064 521 7018 Parts & Truck Sales: 081 247 7051