MARKtoe! Julie 2026 - Uitgawe 139 | Page 100

GOEDE HOOP SITRUS
GOEDE HOOP SITRUS

7.

7. Lemoene word ook deur sorteerders geïnspekteer vir defekte wat dit ongeskik vir die uitvoermark maak.

bestuur en’ n vermoë om te innoveer en op kernwaardes te bly fokus. Dit is ook belangrik dat dit nie net’ n geskiedkundige oomblik in ons bestaan is nie, maar dat dit ons posisie as’ n geloofwaardige en toekomsgerigte onderneming versterk en bevestig. Uiteindelik gaan die bereiking van 100 jaar minder oor terugkyk en meer oor die versterking van die fondament vir die volgende eeu,” meen André.

0 MARKtoe! Julie 2026