MARKtoe! Julie 2024 - Uitgawe 117 | Page 22

LANDBOU

Veritas , Concours Mondial en ons pinotage was al twee keer benoem as die top pinotage rosé in die land , en ons cabernet sauvignon , volgens Winemag , is gereeld onder die top tien in die land . Sulke pryse is eintlik derdeparty-erkennings en dit help met die bemarking en verkope van die wyne .”

Hy vertel dat hul aanplantings nou eers genoeg is ondanks die feit dat daar nog grond beskikbaar is vir uitbreidings .

“ Ons fokus nou op die uitbou en versterking van ons handelsmerk en die verbetering van ons winger-de . Ons het ons opleisisteem oorgeskakel na die Guyot-stelsel en bind elke jaar die lote op en het tot dusver goeie sukses daarmee behaal . Dit maak dit makliker om die druiwe

Die meeste van die snoeiwerk word nog met die hand gedoen om die beste opbrengs te verseker .

Ons is trots om geassosieer te wees met