MARKtoe! Julie 2024 - Uitgawe 117 | Page 11

LANDBOU
Gillese de Villiers is ‘ n gesoute uithourit-ruiter en was al SA kampioen .

daar ook in die Paarl-omgewing amandels aangeplant .

“ Vir amandelboerdery moet jy baie water hê en ons sukkel met water en kan nie nou nog aanplant nie . Die bome gebruik die meeste water tot einde Desember . Wanneer die bome groei moet ons baie water gee om die boom se volume op te bou vir die ontwikkeling van draoppervlak vir die volgende jaar se drag . Van Januarie af beperk ons die

amandelbesproeiing sodat ons dit vir die wingerde kan gebruik .”

Die siklus van amandels verloop taamlik eenvoudig en die bome verg nie baie aandag nie , buiten vir voeding en water . Op Morgenster is daar hoofsaaklik Alfahem geplant , ’ n vroeë Israeliese kultivar wat middel Junie al begin blom . Daar is ook Non Pareil en Avijor . Ons volg deurgaans spuitprogramme teen swamme en al wat ons aan die bome self doen is

First time right !!