ADVERTENSIE-ARTIKEL
1 .
hulle vervoermoontlikhede ,” vertel Jaco .
SKOON PLASTIEK
Jaco verduidelik dat die afvalplastiek deur drie fases van verwerking gaan . Dit sluit verskeie wasprosesse , dekontaminasie , chemiese reiniging en droogmaak in .
“ Die bottels word eers deur masjiene uitmekaar geskeur , dan word die etikette verwyder , verskeie wasprosesse volg en die afvalplastiek word dan volgens kleur en digtheid gesorteer . In die laaste fase – en dit is waar ons van ander verskil – vervaardig ons weer bruikbare produkte wat aan internasionale standaarde voldoen uit die
herwonne materiaal ,” sê hy .
“ Daar is drie kleurskakerings waarmee ons werk – natuurlik , aqua en blou . Verwerkte plastiek word in vlokkies verwerk waarvan die grootste 14 mm is . Ons meng die kleure om aan die klante se behoeftes te voldoen . Ons masjiene word volgens ‘ n spesifiek resep ingestel om daarvolgens sekere plastiekkombinasies te vervaardig . Tussen 70 % en 80 % van die plastiekbottels word op hierdie manier vir hergebruik deur ons herwin en die feit dat ons thermoform-houers kan verwerk , gee ons ‘ n groot voorsprong in die mark .”
Voordat die vlokkies verder verwerk word in klein plastiekkorrels waaruit nuwe plastiek vervaardig
1 . Anré Claassen en Ayanda Msingwa in Zibo se laboratorium waar streng vereistes gestel word voordat nuwe produkte van die herwonne plastiek gemaak word
69 MARKtoe ! Julie 2023