ADVERTENSIE-ARTIKEL
word , word dit eers deeglik deur Anré en Ayanda in Zibo se laboratorium getoets .
“ Indien ons enige fout vind met enige van vele aspekte , word die betrokke besending teruggestuur vir herverwerking . Ons kan elke vlokkie terugspoor na sy oorspronklike versender en ons dui dit ook so op ons finale produkte aan . Dit is uiters belangrik dat ons die oorsprong van elke produk kan volg , selfs nadat ons dit in nuwe formaat verwerk het ,” verduidelik Anré .
Sy beklemtoon dit dat verbruikers moet besef dat baie van die bottels wat hulle gebruik , oorspronklik uit ‘ n stortingsterrein
kom , maar met deeglike prosesse herwin is en tot ‘ n nuwe produk verwerk is .
“ Ons is die enigste onderneming wat die volle siklus van herwinning bedryf ,” beklemtoon Francois die belangrikheid van hul stelsels . “ In die proses beskerm ons nie net die omgewing deur plastiek op groot skaal daaruit te verwyder nie , maar ons gee ook vir werklose mense die geleentheid om kos op die tafel te sit deur aan ‘ n volhoubare projek deel te hê . Hulle kan tot R150 per dag maak deur plastiekbottels en thermoform-items bymekaar te maak en dit na ‘ n versamelpunt te neem .”
1 . Die plastiekbottels en ander -afval word eers in klein vlokkies afgebreek . 2 . Zibo se aanlegte vervaardig ongeveer 1 200 nuwe plastiekprodukte uit herwonne plastiek
1 .
Koop aanlyn by www . zibo . co . za
Tel : + 27 ( 0 ) 21 905 3050 info @ zibo . co . za
2 .
70 MARKtoe ! Julie 2023