ADVERTENSIE-ARTIKEL
1 .
1 . Jaco Gelderblom , die herwinningsaanlegbestuurder ( links ), en Francois Keulder , die agribemarkingsbestuurder .
geplaas is om te sorg dat alles glad verloop .
“ Die plastiek gaan deur ‘ n hele aantal fases vandat die herwonne materiaal hier by ons aangekom het . Die afvalmateriaal word in bale of grootmaat sakke vanaf die versamelpunte by ons afgelewer . Daar is ‘ n hele aantal van hierdie versamelpunte in die Wes- en Suid- Kaap , ook in Philippi en Ceres . Ons ontvang egter nie afvalplastiek van informele versamelaars of trolliemense nie . ‘ n Groot gedeelte van die materiaal wat ons inkoop , is afvalplastiek wat op stortingsterreine versamel is . Ons ontvang dit dan van die versamelaars af wat dit in bale voorsien wat wissel in gewig van 150 kg tot 320 kg , afhangend van
' VE GONE
WE
C
L E
I R C
5 MARKtoe ! Julie 2023
CLOSING THE LOOP BY INCLUDING THERMOFORMS INTO THE PET RECYCLING PROCESS .