ADVERTENSIE-ARTIKEL
1 . Verskillende kleure plastiekkorrels word uit afvalmateriaal verkry . Dit word weer gemeng om plastiekhouers met verskillende kleure vir spesifieke klante vervaardig .
tegniese bestuurder vir die groep , is hul skoonseun . Die res van ons is soos familie en ons noem onsself die ingekontrakteerde familie ,” vertel Tanya met ‘ n glimlag .
“ Die vrugtebedryf en vrugteprodusente is baie presies oor hoe en wat hulle in spesifieke punnets verpak wil hê . Die afgelope paar jaar het vars produkte wat in punnets verpak is , baie in gewild geraak . Ons vervaardig nie alleen hierdie punnets uit afvalplastiek nie , maar herwin ook die hittegevormde houers om dit weer in bruikbare pakmateriaal te omskep . Punnets vir landbouprodukte is van die belangrikste herwonne produkte wat ons vervaardig . Die punnets word gebruik vir steenvrugte , druiwe , bloubessies , aarbeie en talle ander produkte – dit is een van ons grootste reekse .”
MAAK DIE SIRKEL GROTER
“ Omdat ons ‘ n unieke resep ontwikkel het , kan ons die thermoform-produkte ook herbrnut om nuwe verpakkingsmateriaal vir produkte soos koeke , slaaie , vrugte , groente , vleis , toebroodjies , ensovoorts te maak . Ons skep so ‘ n sirkel-ekonomie binne die plastiekbedryf wat ongekend is in Suid-Afrika .”
Stap ‘ n mens deur die aanleg , besef jy gou hoe kompleks en tegnies ingewikkeld die herwinnings- en vervaardigingsproses is . Masjinerie dreun die hele tyd terwyl daar mense op strategiese plekke in die produksiesiklus
67 MARKtoe ! Julie 2023