MARKtoe! JULIE 2023 Uitgawe 106 | Page 60

WES-KAAP JONGBOER VAN DIE JAAR
5 .
5 . Christi van den Heever kort nadat hy as die Wes- Kaapse Jongboer van die Jaar aangewys is .

Baie geluk aan

Wes-Kaapse Jongboer van die Jaar 2023

Ek hou daarvan dat ons mense deurgaans verder ontwikkel . Met ‘ n gelukkige werksmag kry jy immers die beste resultate . Ons vorm ‘ n sterk span en almal kry die geleentheid om insette te lewer . Op Rietfontein het elkeen ‘ n baie spesifieke rol en almal weet wat ons einddoel is . Een man kan ‘ n fout maak , maar as daar 5 of 8 manne om die tafel is wat saam oor die situasie dink , is die foutfaktor baie kleiner ,” vertel Christi , wat ‘ n

5 MARKtoe ! Julie 2023