MARKtoe! JULIE 2023 Uitgawe 106 | Seite 44

LANDBOU
1 .
1 . Die kleur en grootte van die bloubessies bepaal die gewildheid in die mark en speel ook ’ n groot rol in die prys wat hulle vir die vrugte realiseer ,

Tydens die plukseisoen verskaf Kruger Bessies vir sowat 4 maande werk aan omtrent 600 plukkers . Hulle gebruik net mense uit die plaaslike gemeenskap . “ Omtrent 250 vroue keer jaarliks na Kruger Berries toe terug vir die plukseisoen . Hierdie vrouens lei dan elke jaar weer sowat 1 200 plukkers op ,” verduidelik Albert hoe hulle seker maak dat almal in die gemeenskap by die boerdery baat .

Pale vir Wingerd-bou , Net-strukture , Heinings , Telekommunikasie en Transmissie .

H4 en H5 behandeling in Kreosoot en Koperkroomarseen ( CCA ). Noord-Kaap , Wes-Kaap , Limpopo , KZN , Mpumalanga , Oos-Kaap , Vrystaat , Namibië en ander Afrika lande .
Vuka Timbers ® pale is beskikbaar by Kaap Agri en Agrimark takke landswyd .
Dring aan op Vuka Kwaliteit Navrae : 017 821 0832
Vervaardigers en verskaffers van kwaliteit Kreosoot en Koperkroomarseen ( CCA ) behandelde Bloekom pale .