MARKtoe! JULIE 2023 Uitgawe 106 | Seite 43

LANDBOU
1 .

wat hulle vir die vrugte realiseer . Die bessies moet ongeveer 20 mm in deursnee wees . “ Ons het die afgelope paar seisoene daarin geslaag om grotendeels 95 % eersteklas bessies te pluk . Slegs 3 % van die oes was tweedeklas en ’ n skamele 2 % van die vrugte was uitskot .” Wat egter jammer is , meen Albert , is dat daar nie ’ n mark is vir bessies om versap te word nie . “ As ons iemand kan kry om daardie gedeelte van die oes te vat , sal dit die waarde van ons boerdery nog verder opstoot .”

1 . Bye speel ’ n kardinale rol in die bestuiwing van bloubessies . Tydens die bestuiwingsiklus word daar elke 21 dae 12 nuwe korwe per hektaar uitgeplaas om te verseker dat daar altyd ywerige bye is wat die blommetjies bestuif .