MARKtoe! JULIE 2023 Uitgawe 106 | Seite 34

LANDBOU

soveel beter ,” verduidelik Zander .

Daar is net ’ n paar koffieprodusente in Suid-Afrika en getrou aan die pionierswerk waarvoor die familie bekend is , het Zander in 2016 die eerste koffie op een van die plase in die Modjadji-gebied geplant . Hy wil ook graag die persepsie oor koffieproduksie verander .

“ As boere moet ons voortdurend planne maak , innoveer en nuwe geleenthede soek om risiko ’ s teë te werk . Ek het die moontlikheid van koffieproduksie ondersoek en bevind dat ons sukses kan behaal met ʼ ’ n bietjie harde werk ,” aldus Zander .

Hy sê dat hy aanvanklik baie

konserwatief te werk gegaan het omdat daar nog baie onsekerhede was . “ Ons het nie presiese syfers gehad waarop ons kon werk nie , en moes baie navorsing doen .”

Hulle het besluit om koffie te plant op gedeeltes wat nie geskik vir avokado-boerdery was nie . “ Nou , ’ n paar jaar later , met meer inligting tot my beskikking , besef ek dat ek nie groot genoeg gedink het nie . Die aanvraag na goeie gehalte , plaaslik geproduseerde koffie , is hoog . Op die oomblik kan ek nie voorbly om in die aanvraag te voorsien nie .” Koffie is ’ n genus van die Rubiaceae-familie . Wêreldwyd word hoofsaaklik drie variëteite verbou - Arabica , Robusta en

BESKIKBAAR BY MEESTE HARDEWARE WINKELS EN KOÖPERASIES
32 %
SHADE
CODE 40 H
BLACK / GREEN 3m x 50m roll
30 %
SHADE
83 %
SHADE
CODE 80 H
BLACK 3m x 50m roll
CODE 80 H
GREEN 3m x 50m roll
75 %
SHADE
80 %
SHADE
CODE 80 H
CHARCOAL 3m x 50m roll
CODE 80 H
CINNAMON 3m x 50m roll
67 %
SHADE
73 %
SHADE
CODE 80 H
SILVER 3m x 50m roll
CODE 80 H
ROYAL BLUE 3m x 50m roll
66 %
SHADE
Vir meer inligting , kontak Isabel Ballot ( 082 ) 521 0631 Gautengsales1 @ knittex . co . za
CODE 80 H
GREEN 1.8m x 50m roll
75 %
SHADE