MARKtoe! Februarie 2026 - Uitgawe 134 | Page 9

LANDBOU
LANDBOU

“ Johan het sy plaas en al sy beeste verloor en het vir’ n ruk as konsultant opgetree voordat hy, met sy kennis van veeboerdery, sy eie nuwe beesras begin ontwikkel het. Dit het aanvanklik nie so lekker gewerk nie, en baie boere het nie daarin belanggestel nie, met die gevolg dat teelmateriaal maar min was. Die mark het nie gunstig op die nuwe kruisings gereageer nie en dinge het skeef geloop.

3. Bovelderbeeste in die lang gras op Uitzoek.

3.

MARKtoe! Februarie 2026 9