MARKtoe! Februarie 2026 - Uitgawe 134 | Page 8

LANDBOU
LANDBOU

2.

Pa Keith het vriende gemaak met Johan Zietsman,’ n bekende beesteler van Zimbabwe wat met’ n Veldmasterras wou boer. Daarvoor moes hy Ngunis, Borane en Tulis inkoop om met’ n mengsel van 50 % Afrika en 50 % Europese rasse’ n sterk kruising te maak.

Zietsman was die grootste Beefmasterboer in Zimbabwe totdat die politiek ook sy landbouaktiwiteite in die land tot’ n einde gebring het en hy na Suid-Afrika uitgewyk het.

2. Anáda Smit, takbestuurder van Agrimark Vryburg( links), by Reinette en William Harvey op hul plaas Uitzoek.

8 MARKtoe! Februarie 2026