MARKtoe! Februarie 2026 - Uitgawe 134 | Page 86

maar daar is heelwat werk wat nog gedoen moet word om dit kompeterend vanuit Suid-Afrika te kan bemark.

“ Ons is ook ver van die huidige kernmarkte, en dit is op hier-die stadium goedkoper en meer effektief om in China te laat kraak,” verduidelik Gerrie. Hy glo egter dat nuwe markte