PEKANNEUTE
PEKANNEUTE
12.
12. Pekanneute word met die hand gesorteer voordat dit vir uitvoer verpak word.
China bly die anker
“ In die verlede het die VSA amper 30 000 t na China uitgevoer en daardie gaping, saam met uitvoer uit Meksiko, gevul, maar hulle het plaaslike verbruik uitgebrei en kan nou nie meer betyds genoeg neute lewer nie. Ons neut-in-die-dopmark is nou goed in China gevestig, en die uitdaging vir ons is om dit te behou en uit te brei. Die kraak van die neute is tans nog’ n uitdaging. Dit word wel in Suid-Afrika gekraak,
MARKtoe! Februarie 2026 85