PEKANNEUTE
PEKANNEUTE
“ Teen die middel van Maart begin die shuck split – die omhulsel breek oop sodra die neute fisiologies ryp is – waarna die neute natuurlik tot einde Mei in die boorde afdroog. Aan die einde van Mei en vroeg in Junie raak die bome dormant en gooi al hul blare af. Dan begin die oes in Junie en Julie, waartydens die bome meganies geskud word sodat die neute afval en dan met die hand bymekaargemaak word. Snoeityd volg in Augustus, en vanaf September rol die hamster se wieltjie weer vir die volgende seisoen,” vertel Wimpie.
MARKtoe! Februarie 2026 83